Die goue Hek

In 2009 begin ons huisbou. Die eerste huis wat Vroutjie-doutjie en ek as eienaar-bouer aanpak. Wat ʼn ondervinding. Ons bouer, Jacob, is deur ʼn kollega voorgestel. Die ooreenkoms was dat Jacob al die arbeid sou voorsien en ek die materiaal. Ons eerste ontmoeting met Jacob was vreemd, om die minste te sê. Jacob en ek … Lees meer Die goue Hek

EK IS VERNEUK!!!!!

Hoeveel keer het ek dit nie al gehoor nie!      Elke tweede ou, eintlik behoort ek te sê elke ou, wat in ʼn vennootskap was en sy besigheid verloor, se vennoot het hom verneuk, ingeloop, bedrieg. Nooit was hyself skuldig nie. Nog nooit het iemand erken hy het sy besigheid “deur sy alie getrek” nie, … Lees meer EK IS VERNEUK!!!!!