Weskus en Kagga Kamma Dag 1 Moorreesburg

Ek het gedink Meimaand is nie die regte tyd vir Weskus en Karoo nie. Immers is dit koud. Die son lyk ook onseker of hy wil skyn of die wolke die voorreg wil gee om voor hom in te skuif vir ʼn bui reën nie. Wanneer die wolke dan wel die geleentheid kry is hulle … Lees meer Weskus en Kagga Kamma Dag 1 Moorreesburg