Ierland-trip – Dagboek

Ek het al 'n roete uitgewerk, begroting gedoen, gedroom... maar nog niks gedoen wat ons commit nie. Intussen is die Euro besig om al duurder vir ons Suid Afrikaners te word. Van môre af gaan ek elke dag iets doen om die trip voorbereiding te finaliseer. Wat die beplanning sovêr betref: 27/9 - Milly kennel … Lees meer Ierland-trip – Dagboek