WYN IN ‘n NEUTEDOP

Ek krap van gister af deur my lessenaar se sewe laaie en besluit om die ou dagboeke, wat daar vergader is, deur te gaan, belangrike aantekeninge uit te haal en, van die res, ontslae te raak. Daar is, glo dit of nie, agt dagboeke. In een dagboek vind ek aantekeninge wat ek tydens die Suid … Lees meer WYN IN ‘n NEUTEDOP

Ouderdom? – Solank dit net saam is.

Ons ry in die see se rigting. "Jy weet gisteraand toe ons by dinges was." sê sy. "Dinges?... waar's dinges” vra ek. “Ag man… jy weet man… daar by dinges” “Ek kan nie dink waar ‘n dinges is nie.” sê ek vererg. “Daar ry jy verby die afdraai” sê sy. “Oh shit… waar gaan ons … Lees meer Ouderdom? – Solank dit net saam is.