Fraulein (Nog iets uit die pen van die mier…Ant)

Ek was van kleins af lief vir diere ... enige dier, insekte, beeste, ganse, olifante... jy noem dit. As my Pa die ganse te vinnig in die hok jaag is ek ontsteld, as my man ʼn mot wil dood maak, kry hy ʼn baie vuil kyk. Ek het altyd ʼn gevoel daar is ʼn spirituele-konneksie. … Lees meer Fraulein (Nog iets uit die pen van die mier…Ant)

Die Troosdiens

Dit is so finaal. So hartseer. So ʼn terugroep van die verlede. So ʼn besef van die einde. Soveel jaar was sy enkel ma, ouma, suster en juffrou En wat ek nooit besef het nie... Dat die kanker haar so lank geteister het... vyftienjaar...   Sy het die las van daardie euwel, met soveel grasie … Lees meer Die Troosdiens

A slice of an ant’s life/’n Grepie van ‘n mier se lewe

Ek het vriende gemaak met ʼn mier... sommer so... ek weet nie wanneer nie. Ek sit so... “minding my own business”... toe die mier hier naby, op ʼn blom crawl. Die mier groet my! Nie vriendelik nie... sommer net soos ʼn groet in die verbygaan. Ek is stomgeslaan! ʼn Mier wat kan praat! Dit is … Lees meer A slice of an ant’s life/’n Grepie van ‘n mier se lewe