Invloed van Slawe op Afrikaans (en ons stoute voor-oupagrooitjies)

  'n Ietsie vir al my Afrikaner-bloubloed vriende en taalpuriste, net om jul hartklop bietjie aan te jaag en 'n “lock down” oggendstappie te spaar. Ek wonder altyd hoekom die onnie wat ook op die Rapportryers-komitee was, of die een wat my in die klas verneder het, omdat ek 'n opstel in eerste persoon oor … Lees meer Invloed van Slawe op Afrikaans (en ons stoute voor-oupagrooitjies)

Carona

Eendag sal mense hieroor praat Hulle sal sê dit was dapper om in hierdie tyd lief te hê Opreg, eerlik sonder voorgee agter die skerms weg van almal Hulle sal praat oor die leë strate die wat dood is, die wat honger is die wat alleen is Hulle sal dink aan die wat gebore is … Lees meer Carona