Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg

Planne het bietjie verander maar more oggend DV is ons op pad. Milly is in die kennel - (hartseer afskeid): Die tasse is gepak en gereed: Vertrek moreoggend 7uur. Slaap moreaand op Colesberg in Anel Heidenrich (skryfster van Malhuis) se vakansiewoonstel. Dinsdag in Johannesburg vir Kayla se verjaarsdag. Vertrek Vrydag vanaf OR Tambo na Abu … Lees meer Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg