Die Skip – 17 & 18 September 2017

Ons eerste indrukke van die skip is moeilik om te verwoord. Ek hou nie daarvan om dinge oordrewe te laat klink nie maar ʼn mens kan die moeilik anders as majestueus beskryf. Ons het verwag dit gaan groot wees, veral na ons in die inligtingsbrosjure gelees dat die boot tot 4500 toeriste huisves, maar dit … Lees meer Die Skip – 17 & 18 September 2017