16 September 2017 – Hamburg-Duitsland

OKTOBER 26, 2017 ~ STORIES UIT MY WERELD ~ WYSIG Die Polo Hotel in Hamburg, wat op aanbeveling van Steffan (ʼn kennis wat in Hamburg bly maar tydens ons besoek in Amerika was) en volgens beoordeling van Tripadvisor en Booking.com baie goed is, lyk of dit in die agterstrate van Johannesburg is. Ons net net daar besluit om … Lees meer 16 September 2017 – Hamburg-Duitsland

Ons gaan oorsee – Stilbaai tot Hamburg

Die volgende paar blogs is ʼn relaas van ons oorsee kuier. Ons het dit geskryf as tipe van dagboek en om te help met ʼn scrapbook wat ons wil maak. Die toer begin op 13 September 2017 met ons vertrek vanaf Stilbaai en eindig op 3 Oktober met ons aankoms op Stilbaai. Dit strek deur … Lees meer Ons gaan oorsee – Stilbaai tot Hamburg