Ons aftree-plonspoel

Ons sou vanjaar in September ʼn Salted Ice Cream in Dingle, Ierland eet. Die reis het toe nie gerealiseer nie. Ons spandeer toe die geld en tyd om ons volgende ideaal te verwesenlik; om op warm Stilbaaidae, in ons eie plassiewater te sit. Veral tydens die somervakansies wanneer die strande oorvol pappas, mammas en jillende … Lees meer Ons aftree-plonspoel