Help… uit dankbaarheid

Al vir jare lees ek elke oggend ‘vers-ʼn-dag’. As ek dit nie gelees het nie voel dit vir my ek het iets belangriks gemis. Ek weet ʼn mens moet dalk nie tè emosioneel oor sulke goed word nie maar ek moet erken, ek voel skoon “skuldig” as ek dit gemis het. Dit is veral oor … Lees meer Help… uit dankbaarheid