VERKIESING IN VERMAAKLIKHEID

Pligsgetrou en gretig om ons voorkeur politieke party te ondersteun, bied ons aan om by die stemlokaal op Vermaaklikheid te gaan help. Ons doen aansoek vir spesiale stem, gaan stem Dinsdagoggend. Dinsdagmiddag vieruur, is ons gepak en gereed om die 46 kilometer, minstens ʼn uur se ry op daardie slegte grondpad, aan te pak. ’n … Lees meer VERKIESING IN VERMAAKLIKHEID