MENSE – Spesiaal vs. Gewoon

Spesiaal “Laat ek my aan jou voorstel.” Hy steek sy hand van vyf treë weg af uit en kom op ʼn drafstappie nader “ek is Frikkie.” Hy vra nie wie ek is of waar kom ek vandaan nie. Hy weet ons is nuwe intrekkers. Die hele dorp weet want, in diè dorp, gebeur nie veel … Lees meer MENSE – Spesiaal vs. Gewoon

Nuwejaarvoornemens

Iewers moet ek met my Nuwejaarvoornemens, of liewers, die 'res van my lewe' voornemens begin. Toe besluit ek op 'n joernaal... aanlyn, ongepubliseer. Hoewel ek my voorgeneem het dat daar nie meer as vyf voornemens moet wees nie, het ek toe met agt geëindig. Ek het ook besluit dat die voornemens nie staties, maar eerder dinamies … Lees meer Nuwejaarvoornemens