Wildspastei

Buurman Izak (sy vakansiehuis is hier langs ons) wat "naby" Jacobsdal boer, skrik hom boeglam toe 'n springbok voor hom uit 'n bos spring. Van skone skrik trek hy "perongeluk" 'n skoot af en daar lê die bok. Ons is toevallig die volgende dag in die omgewing en toe gee hy die bok sommer vir … Lees meer Wildspastei