Calling Assistance (KLM & Flysafair)

Ons het sover een oefening met die rolstoel ingekry. By die Tuin op die Brak. Die paadjies is gelyk en die is geplavei... soos dit in Nederland is. Bitha kom baie goed reg met die inlaai en uitlaai van die 14kg rolstoel. Die Tuin op die Brak Sy dring daarop aan om die rolstoel die … Lees meer Calling Assistance (KLM & Flysafair)

Op pad Nederland toe.

https://www.kimkim.com/c/the-netherlands-in-january-travel-tips-weather-more Die beplanning is om 3 Augustus uit SA te vertrek. Direkte vlugte met KLM. Kaartjies van OR Tambo na Schiphol is gekoop. Ons vertrek Woensdag, 3 August 2022, om 23:10, vanaf OR Tambo en land 4 Augustus, 10:15, op Schiphol. Ons terugvlug is Sondag, 4 September, 10:40 en ons land dieselfde dag, 21:20, op … Lees meer Op pad Nederland toe.