VOOROORDEEL

Om bevooroordeeld te wees, is my een van my groot sondes. Net vandag het ek my weer vasgeloop in my verkeerde vooroordele toe ek 'n spesialis moes besoek. Ek vooraf vir myself vertel: Ek moet nou in die spreekkamer vol siek mense inloop. Tussen die gehoes en gesnuif deur moet ek met 'n "ek wil nie vandag werk nie" … Lees meer VOOROORDEEL