KRUGER WILDTUIN EN DIE KANADEES (2)

Dit was... soos gewoonlik in die wildtuin... 'n wonderlike naweek! Tussen Vrydagmiddag eenuur en Saterdagoggend negeuur het ons die Groot Vyf en die Lelike Vyf (bobejaan, aasvoël, vlakvark, blouwildebees en krokkedil) in al hul glorie gesien! Onder andere drie luiperde! (of is dit luiperds?)  Die Kannadees het ge-"Oh my God!" tot ons daar uit is! … Lees meer KRUGER WILDTUIN EN DIE KANADEES (2)

KRUGER WILDTUIN EN DIE KANADEES

Vrydag is ons oppad!  Vyfuur Vrydag oggend kry ek Kollega by OR Tambo. Sy het gevra dat sy net gou, voor ons vertrek, kan stort en ander klere aantrek. 'n Redelike versoek, in aanmerking geneem dat sy pas 'n veertien uur vlug van Singapoer agter die rug het! OR Tambo is 7 km van ons … Lees meer KRUGER WILDTUIN EN DIE KANADEES