Te Wees – Annatjie Louw, Stilbaai se Up-Cycle Artist

Dit is presies wat sy doen. Sy up-cycle enigiets wat ongekunstelde mense (soos ek) sal weggooi. Sy maak dit nuut... en mooi. Die winkel is 'n doolhof van "onthou jy nog". Die naam "Te Wees" sê ook sommer alles van Annatjie, om "te wees". Soos in om jouself te wees, om mens te wees of … Lees meer Te Wees – Annatjie Louw, Stilbaai se Up-Cycle Artist

Vindingryke besigheidsname op ons dorp.

Uit die besigheid name is dit duidelik dat die dorp oorwegend Afrikaans is. Niemand is skaam om dit te wys nie. Allegaartjie:. Alles en nog wat is hier te kry! Vanaf bottels vir inmaak tot 'n koffie winkel. Hulle bedien 'n uitstekende ontbyt. Te Wees: Ons groot gunsteling! As jy na gister wil verlang is Te … Lees meer Vindingryke besigheidsname op ons dorp.