Kleinkinders laat jou glimlag.

Soos elke jaar, haal ons weer ons kinders (al oud en getroud) se speelgoed (waarvan ons nie mag, of wil ontslae raak nie) uit die wendy, vir die kleinkinders om mee te speel gedurende hulle Kersfeeskuier.Op die een trommel sien ons vanoggend 'n nota, wat verlede Kersfees daar vasgeplak moes gewees het: