Die kuier begin in Hoofddorp

Dit is vreemd om eers 8.15 in die oggend wakker te word. Nog vreemder om, wanneer jy by die kamervenster uitkyk, hiedie toneel, langs die kanaal voor die huis, te sien: Om die bus-prosedures en roetes onder die knie te kry, besluit ons om Hoofddorp Centrum (“Centrum” is die Nederlandse woord vir ons Afrikaanse “sentrum”) … Lees meer Die kuier begin in Hoofddorp

Dag Een en Twee – Nederland hier kom ons

Vyfuur opstaan, stort en gereedmaak vir ons kuier in Nederland. Die tasse is lank reeds gepak en is gister deurgegaan om seker te wees niks is vergeet nie. Al die voorgeskrewe dokumente (getrou gegoogle en nagevors: covid-inentingbewyse, uitnodiging, toestemming om kleinkinders saam te neem ens, ens) is in die handbagasie. Ons is gereed vir die … Lees meer Dag Een en Twee – Nederland hier kom ons