Straatbiblioteke in Stilbaai

Die woord “Straatbiblioteek” het die afgelope paar jaar werklik my aandag getrek. Dit het begin sin maak dat bure, vriende en kennisse boeke uitruil. Die pryse van boeke, beperkte ruimte wat moderne huise vir boeke laat en die media-blootstelling wat skrywers en hul boeke in die moderne media kry, het straatbiblioteke soort-van vanselfsprekend gemaak. Ek … Lees meer Straatbiblioteke in Stilbaai

Delft en Gouda

Delft: Gisteraand het ons het ons gewik en weeg oor watter plekke ons nog, gedurende hierdie laaste vier dae wat ons nog in Nederland sal wees, wil sien. Twee is hoog op ons lys; Delft en Gouda. Delft, omdat Delft-porselein so bekend in Suid Afrika is en Gouda omdat dit ons gunsteling kaas is. Ons … Lees meer Delft en Gouda