Klappermelk/Klapperroom

Klappermelk of Klapperroom kan maklik kos oorheers!

Dit is so ‘n noodsaaklike bestandeel as ek, veral kerrie, stew of vis roerbraai maak! maar dit kan die kos se geur so gou oorheers!

‘n Mens kom gou agter wanner jou gaste dink iets oorheers ‘n dis. Hulle sal vra “wat het jy hierin gegooi? of het jy “dit” of “dat ingegooi?” in plaas van om net te sê “dit smaak lekker.”  

Die idiaal is om die klappermelk of klapperroom te gebruik as ‘n aanvuller tot vars room in die bogenoemde geregte. Ek dink twee derdes varsroom en een derde klapperroom.

Wat dink julle?       

Advertisements