Ciabatta – net om bietjie terug te kom aarde toe!

Ek besluit toe vanoggend om vir ʼn verandering weer my hand aan die bakkers tuig te slaan.   Miskien hunker my liggaam net om weer iets normaals te doen in hierdie tyd van onsekerheid. Dit is die aftree ding, die vroeër pakket neem en die oorweging om af te beweeg kaap toe, as alles so … Lees meer Ciabatta – net om bietjie terug te kom aarde toe!