25 tot 29 September – Dublin tot Dubai en Dubai tot Suid Afrika

25 September Die hotelontbyt die volgende oggend was baie lekker. Tipies Ierland is daar onder andere aartappels en blackpudding. Die persoon by hotel se ontvangs reël vir ons ʼn taxi en ʼn baie vriendelike taxibestuurder neem ons Connoly-stasie toe. Net toe ek Benitha wil bel sien ek haar aan die ander kant van die straat … Lees meer 25 tot 29 September – Dublin tot Dubai en Dubai tot Suid Afrika

24 September – Hamburg via Amsterdam tot in Dublin

Dit is ons laaste oggend op die skip. Oor die interkomstelsel, wat tot dusvêr slegs vir amptelike aankondigings gebruik is, speel musiek. Heel gepas A Time to Say Goodbye. Ons het die vorige middag ʼn kennisgewing op ons bed gekry wat aandui dat die passasiers op ons dek 9:30 vm. by die Platinum Teater moet … Lees meer 24 September – Hamburg via Amsterdam tot in Dublin

ʼn Heel dag op die see– Aand van 17 en 18 September op die Skip

Na die verpligte noodgeval-oefeninge is ons na ons toegewysde restourant. Dit is een van die vele formele restourante op die skip, die L’Arabesque op dek 7. Tydens die eerste “dinner seating” word jou plek in die restourant aangewys en vir die res van die reis sit jy, tydens formele etes, net op daardie plek. Wanneer … Lees meer ʼn Heel dag op die see– Aand van 17 en 18 September op die Skip