DIE SEAHAWK II

In 2012 besluit Vroutjie-doutjie en ek om vir ons ʼn SKIP/JAG te koop. Die motivering is wyd: Ons het nie meer kinders in die huis nie en ons niks keer ons om aan boord te gaan en vir ʼn dag of ʼn naweek te seil nie. Ek wou nog altyd meer tyd aan hengel spandeer … Lees meer DIE SEAHAWK II

MYNMANNE

‘Myners’ Dis wat alle mense wat op 'n myn werk deur die man op straat genoem word....en dit maak nie saak watse werk jy op 'n myn doen nie, vir hulle is die persoon wat op 'n myn werk ’n myner. Iemand wat elke dag ondergrond gaan en sy lewens brood verdien deur steenkool of … Lees meer MYNMANNE