Ierland-trip – Dagboek

Ek het al ‘n roete uitgewerk, begroting gedoen, gedroom… maar nog niks gedoen wat ons commit nie. Intussen is die Euro besig om al duurder vir ons Suid Afrikaners te word.

Van môre af gaan ek elke dag iets doen om die trip voorbereiding te finaliseer.

Wat die beplanning sovêr betref:

27/9 – Milly kennel toe (reël kennel)

28/9 – Vertrek uit Stilbaai (reël oorbly Gariep?)

29/9 – Aankom in Jhb.

1/10 – Kayla verjaar (Kayla geskenk)

2/10 – vetrek OR Tambo (Vliegtuigkaartjies)

3/10 – Aankoms Dublin (bespreek huurkar) aand 1 – Kilkenny/Waterford (bespreek akkomodasie)

4+5/10 – aand 2+3 Cork Benitha en Mac sluit by ons aan (bespreek akkomodasie)

6+7/10 – aand 4+5 Kilarney (bespreek akkomodasie) vind uit van bustoer – Ring of Kerry

8/10 – aand 6 Galway – Limerick + Cliffs of Moher

9/10 – Dublin

10/10 – Vlug na OR Tambo

11/10 – Jhb

12/10 – Stilbaai

Advertisements

2 thoughts on “Ierland-trip – Dagboek

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s