Verder tot die Kerkstorie: Ons Kunstenaar

Met alles aan die gebeur by die Stilbaaiers is daar iemand wat stilweg alles aanskou en dan, in die alleenheid van haar huis, haar gedagtes omsit is giggel-kuns, ons eie spotprentkunstenaar Lena Pienaar. Van vele van die gebeurlikhede het sy, met potlood in die hand, vir ons onthou-prentjies geteken:

WEDREN

Simpel... simpelste... Ja, dis die simpelste ding waarin sy haar nog begewe het.  Maar dis presies soos sy is. Wil altyd kompeteer. Al is dit dan nou ook net oor wie se hen die eerste eier gaan lê. Of die dag toe sy en Jimmy gekyk het wie kan die langste in ’n papiersakkie asemhaal. … Lees meer WEDREN

Die Wedren

Die russeltaat van die lawwe gedagte, om ʼn paar vriende te vra om vir Junie 2023, ʼn storie oor ʼn motorkar-wedren te skryf, het my verras. Die Wedren Drywer - Antoinette van Wyk Die eerste storie Die Wedren Drywer, was van ons vriendin Antoinette van Wyk, van hier in Stilbaai. Haar skryfstyl is uniek en … Lees meer Die Wedren

A slice of an ant’s life/’n Grepie van ‘n mier se lewe

Ek het vriende gemaak met ʼn mier... sommer so... ek weet nie wanneer nie. Ek sit so... “minding my own business”... toe die mier hier naby, op ʼn blom crawl. Die mier groet my! Nie vriendelik nie... sommer net soos ʼn groet in die verbygaan. Ek is stomgeslaan! ʼn Mier wat kan praat! Dit is … Lees meer A slice of an ant’s life/’n Grepie van ‘n mier se lewe

To Do!

Wanneer jy weet wat die enigste ding is wat jy regtig kán doen Wanneer jy weer wat die enigste ding is wat jy wíl doen, Wanneer jy weet ander doengoed frustreer jou Wanneer jy weet jy het nie vir altyd om jou enigste doen ding te doen nie, Dit is wanneer jy wonder watter van … Lees meer To Do!

2023

Voornemens? Baie mense maak dit af as kaf. Ek is ʼn groot Nuwejaar-voorneme slaaf. Nie dat ek by my voornemens hou nie... inteendeel, na drie maande onthou ek nie eers meer wat ek my voorgeneem het nie. 2023 gaan egter anders wees. My voornemens gaan nie weer “radical” en “life changing” wees nie. Dit gaan … Lees meer 2023

Den Haag

Ons praat oor Milly... gisteraand... iewers in die nag... in ons drome. Toe ons vanoggend wakker word, besluit ons, sonder om dit hardop te sê dat ons Milly se dood moet verwerk terwyl ons vakansie hou. Vir dit wat die vakansie ons kos is vroeër terug vlieg Suid Afrika toe, nie ʼn opsie nie. Om … Lees meer Den Haag

Dag Een en Twee – Nederland hier kom ons

Vyfuur opstaan, stort en gereedmaak vir ons kuier in Nederland. Die tasse is lank reeds gepak en is gister deurgegaan om seker te wees niks is vergeet nie. Al die voorgeskrewe dokumente (getrou gegoogle en nagevors: covid-inentingbewyse, uitnodiging, toestemming om kleinkinders saam te neem ens, ens) is in die handbagasie. Ons is gereed vir die … Lees meer Dag Een en Twee – Nederland hier kom ons

Op pad Nederland toe.

https://www.kimkim.com/c/the-netherlands-in-january-travel-tips-weather-more Die beplanning is om 3 Augustus uit SA te vertrek. Direkte vlugte met KLM. Kaartjies van OR Tambo na Schiphol is gekoop. Ons vertrek Woensdag, 3 August 2022, om 23:10, vanaf OR Tambo en land 4 Augustus, 10:15, op Schiphol. Ons terugvlug is Sondag, 4 September, 10:40 en ons land dieselfde dag, 21:20, op … Lees meer Op pad Nederland toe.

Boekverslag : Die Inkommer deur Jan Bonthuys

RESENSENT Annalize Hills - Onafhanklike Resensent van Afrikaanse boeke. Kontak: hillsannalize@gmail.com https://janbonthuys.co.za/product/die-inkommer/ Emma dra lelike letsels van die verlede. Wanneer sy en Dewald 'n rusie aangaan oor 'hierdie ding,' waaroor hulle nie praat nie, hoor Gerber hulle. Sy word gekonfronteer deur Dewald, wat haar op sy manier probeer oorreed om Gerber se matriekafskeid saam met … Lees meer Boekverslag : Die Inkommer deur Jan Bonthuys