Daardie Ierse Rub

Ek het die resep nou van 2019 af. Ons kan nie daarsonder nie. Ons eerste kennismaking met die Ierse Rub het op 30 Oktober 2019 gebeur. Ons was daardie dag, tydens ons Ierland-toer in Cork. Blarney Castle was op die agenda, maar op aandrang van Benitha, ons dogter wat al jare in Dundalk, Ierland bly, … Lees meer Daardie Ierse Rub

Die Stilbaai Kerkstorie

Deel 1 - Stilbaaiers ry Mosselbaai toe April 2015 - My konsultasie-ooreenkoms in Johannesburg kom tot einde en ons huis in Stilbaai is klaar gebou. Ons tree amptelik in Stilbaai af. Ons ken net die eiendomsagent en die mense by die oordragsprokureur en ons weet waar die winkels is, verder is alles vir ons vreemd. … Lees meer Die Stilbaai Kerkstorie