Ierland Toer – Dag 5 – Ring of Kerry

Ons Ring of Kerry dag. Om die Ring of Kerry te volg is ons, oa deur die Tripadvisor-forums, gewaarsku: Die verkeer is erg! Ry eerder kloksgewys deur die Ring want die busse ry antikloksgewys en dit hou motors op. Miskien was ons gelukkig omdat Oktober net na die gewilde Ierse toeristeseisoen is maar, in die … Lees meer Ierland Toer – Dag 5 – Ring of Kerry

Ierland Toer – Dag 4 – English Market (Cork) & Blarney Castle

Woensdagoggend is ons vroeg Kent stasie toe om Benitha en Mac te kry: Weereens is ek verbaas oor hoe maklik dit is om in die vreemde stad te bestuur. Die verkeer is niks erger as Johannesburg nie en die motoriste is baie meer bedagsaam en geduldig… ʼn les vir menige Suid Afrikaner... myself ingesluit. Van … Lees meer Ierland Toer – Dag 4 – English Market (Cork) & Blarney Castle

Ierland Toer – Dag 2 – Van Kilkenny na Lahinch

Ons het vroeg Maandagoggend opgestaan vir ʼn tipiese Ierse ontbyt van eier, spek, wors, black puding, white puding ens.   Op pad Kilkenny Castle toe het ons Google Maps meisie  die pad 'n bietjie byster geraak, Ons was in ʼn besige hoofstraat, in die regterkanse baan, en moes links draai. ʼn Vriendelike mede motoris, (tipies … Lees meer Ierland Toer – Dag 2 – Van Kilkenny na Lahinch

Ierland Toer – Die Reëlings en Reis tot daar. (ek gaan vir die volgende paar dae, elke dag, ‘n bietjie van on reis pos)

Op pad Ierland toe Na ʼn week van gaste onthaal, akkommodasie reëlings en Milly na die  kennel toe vat, is ons tasse gepak en ons is gereed om te vertrek: Ons het besluit om eerder tot in Johannesburg te ry in plaas van vlieg. Die bagasie tot in Johannesburg het nie die addisionele vlugkoste regverdig … Lees meer Ierland Toer – Die Reëlings en Reis tot daar. (ek gaan vir die volgende paar dae, elke dag, ‘n bietjie van on reis pos)

Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg

Planne het bietjie verander maar more oggend DV is ons op pad. Milly is in die kennel - (hartseer afskeid): Die tasse is gepak en gereed: Vertrek moreoggend 7uur. Slaap moreaand op Colesberg in Anel Heidenrich (skryfster van Malhuis) se vakansiewoonstel. Dinsdag in Johannesburg vir Kayla se verjaarsdag. Vertrek Vrydag vanaf OR Tambo na Abu … Lees meer Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg