Ouderdom? – Solank dit net saam is.

Ons ry in die see se rigting.

“Jy weet gisteraand toe ons by dinges was.” sê sy.

“Dinges?… waar’s dinges” vra ek.

“Ag man… jy weet man… daar by dinges”

“Ek kan nie dink waar ‘n dinges is nie.” sê ek vererg.

“Daar ry jy verby die afdraai” sê sy.

“Oh shit… waar gaan ons nou weer heen?”

6 thoughts on “Ouderdom? – Solank dit net saam is.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s