Ierland Toer – Dag 5 – Ring of Kerry

Ons Ring of Kerry dag.

Om die Ring of Kerry te volg is ons, oa deur die Tripadvisor-forums, gewaarsku: Die verkeer is erg! Ry eerder kloksgewys deur die Ring want die busse ry antikloksgewys en dit hou motors op.

Miskien was ons gelukkig omdat Oktober net na die gewilde Ierse toeristeseisoen is maar, in die eerste plek het ons net twee busse teëgekom,  wat beide by ʼn stopplek gestaan het, en van ander verkeer was daar nie veel sprake nie.

Die Ring of Kerry-roete het die hele dag in beslag geneem. Ons is van Cork af, Killarney toe, vanwaar ons roete begin het. Ons het ook het anti-kloksgewys gery (teen alle waarskuwings).

Die pad was nou en kronkelrig maar ons was teen die tyd gewoond daaraan:

72
Nou en kronkelrige paadjies van die Ring of Kerry

Die natuur was baie mooi:

73747576777879

Een v an die hoogtepunte was om die Skellig eilande te sien. Dele van die Star Wars flieks  is hier geskiet.

80

Iewers moes ons stop om ʼn draaitjie te loop en iets te drink. Daar was geen beter plek as die Bunkers Pub en Grill nie:

81

More volg dag 6

2 thoughts on “Ierland Toer – Dag 5 – Ring of Kerry

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s