10 thoughts on “NaNoWrimo

  1. Welkom by die voortstormende groep NANOWRIMOs. Ek en Vuurvliegie het verlede jaar dit gedoen en sy gaan ook weer skryf. Dan ook Hester wat haar polse wil afkou. Ek het by my kommentaar geskryf dat jy jouself nou eers moet inboek. Sodra jy n naam daar het kan ons mekaar “Buddy”. Ek nog bietjie agter met inskrywing maar behoort dit sekerlik vandag te doen. Ek weet Vuurvliegie het klaar ingeskryf. Ek het verlede jaar onder my blog skuilnaam ingeskryf – Scrapydo.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s