Hoe Ouer Ek Word

Hoe ouer ek word

Hoe meer dink ek…

jy kry net ʼn minuut, lewe terwyl jy dit het

want in ʼn oogwink is dit verby

En hoe ouer ek word

hoe nader aan die waarheid is dit…

Dit is die mense wat jy liefhet, nie die geld en goed nie

wat jou ryk maak

 

En as iemand ʼn fontein van jeug vind

sal ek nie ʼn druppel daarvan drink nie, dit is die eerlike waarheid

Snaaks hoe dit voel om sopas by jou beste jare ooit te kom

 

Hoe ouer ek word

Hoe minder vriende het ek

maar jy het nie baie nodig as die wat jy het

jou altyd terug wil hê nie

Hoe ouer ek word

hoe beter is ek

om te weet wanneer om te gee

en wanneer om nie ʼn duit om te gee nie

 

En as iemand ʼn fontein van jeug vind

sal ek nie ʼn druppel daarvan drink nie, dit is die eerlike waarheid

Snaaks hoe dit voel om sopas by jou beste jare ooit te kom

 

Ek gee nie om vir die plooie

van die tye van lag en huil nie

Dit is aandenkings en tekens van die lewe wat ek geleef het

 

Hoe ouer ek word

hoe langer bid ek

Ek weet nie hoekom nie, ek dink 

ehet net meer om te sê.

En hoe ouer ek word

hoe meer dankbaar voel ek

vir die lewe wat ek gehad het en al die lewe wat ek steeds beleef.

 

(The Older I Get by Clanna Musician – Northern Irish singer and song writer)

8 thoughts on “Hoe Ouer Ek Word

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s