Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg

Planne het bietjie verander maar more oggend DV is ons op pad.

Milly is in die kennel – (hartseer afskeid):

20190927_150730_resized_1

Die tasse is gepak en gereed:

20190929_151229_resized

Vertrek moreoggend 7uur. Slaap moreaand op Colesberg in Anel Heidenrich (skryfster van Malhuis) se vakansiewoonstel.

Dinsdag in Johannesburg vir Kayla se verjaarsdag.

Vertrek Vrydag vanaf OR Tambo na Abu Dhabi. Ek het ‘n glipsie met die bespreking gehad. Ons het ‘n 20 uur oorbly daar.

Sondag 8:05 vm land ons in Dublin.

Hou hierdie spasie dop!

3 thoughts on “Ierland hier kom ons – Hou daardie Guiness reg

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s