Te Wees – Annatjie Louw, Stilbaai se Up-Cycle Artist

Dit is presies wat sy doen. Sy up-cycle enigiets wat ongekunstelde mense (soos ek) sal weggooi. Sy maak dit nuut… en mooi. Die winkel is ‘n doolhof van “onthou jy nog”. Die naam “Te Wees” sê ook sommer alles van Annatjie, om “te wees”. Soos in om jouself te wees, om mens te wees of net… om te wees. Gaan lees gerus meer oor Annatjie en haar onderneming in die tydskrif Idees (uitgawe 169) November 2015.

Annatjie is emosioneel geheg aan elke item in haar winkel. As jy daar iets koop, wees verseker dit word aan jou afgestaan soos iemand wat noodgedwonge ‘n geliefde troeteldier moet verkoop. Moet nie verbaas wees as Annatjie jou na ‘n week of twee bel en vra of dit nog goed gaan met die item wat jy gekoop het nie!

Hier is ‘n paar onthou jy nog goeters:

P1060959

P1060966

P1060965

P1060969

P1060963

P1060971

P1060962

P1060970

P1060968

P1060960

P1060964

P1060972

P1060975

 

 

7 thoughts on “Te Wees – Annatjie Louw, Stilbaai se Up-Cycle Artist

  1. Ons het verlede week ‘n Crafters Market dag in ons ou dorpie geha. Daar was twee dames wie die mooiste goed opgetoor het uit weggooigoed wat met Tokreen (?) opgetert was. Kyk, ek is nie ‘n “goedjies”mens nie, maar regtig, hulle goedjies sal my van plan kan laat verander.

    Like

Lewer kommentaar