Vindingryke besigheidsname op ons dorp.

Uit die besigheid name is dit duidelik dat die dorp oorwegend Afrikaans is. Niemand is skaam om dit te wys nie.

Allegaartjie:.

Alles en nog wat is hier te kry! Vanaf bottels vir inmaak tot 'n koffie winkel. Hulle bedien 'n uitstekende ontbyt.

Alles en nog wat is hier te kry! Vanaf bottels vir inmaak tot ‘n koffie winkel. Hulle bedien ‘n uitstekende ontbyt.

Te Wees:

Ons groot  gunsteling! As jy na gister wil verlang is hierdie net die plek.

Ons groot gunsteling! As jy na gister wil verlang is Te Wees net die plek. Van oupa se skoenlees tot die gastekamer se wasskottel. Hou my blog dop. My volgende inskrywing gaan ek aan Te Wees opdra.

Visparadys:

Visparadys

Tabeel:

Tabeel

Mooi So:

Mooi So

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Kraantjie:

Kraanthjie

Gou Kou Goeters: 

Gou Kou Goeters

Die Wasbalie:

Die Wasbalie

Baaija vir Biki:

Baaija vir Biekie

Brug Stories:

Soos die naam aandui, een van die eerste besighede wat jy sien as jy oor die brug na die westekant van die dorp gaan.

Brug Stories

Palinggat.

Palinggat Oord

 

 

 

 

 

 

 

Knjipers Kreatief:

Knijpers Kreatief

Voëltjie-se-Werf:

Een van die beste kabinetmakers in die Suid Kaap

Een van die beste kabinet makers in die Suid Kaap.

Voëltjie se Werf 2

Advertisements

8 thoughts on “Vindingryke besigheidsname op ons dorp.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s