Die Begin

My nuwe voorneme, om elke dag iets te skryf, hoe nietig ookal, begin vandag.

Nie dat ek iemand wil verveel met ‘n nuttelose gegorrel nie! Nee, ek sal dit bietjie redigeer voor ek dit plaas maar minstens sal ek van gedagtes wat, veral op my ouderdom, uit die geheue verlore gaan, in behoue laat bly.

Ek wil tog versoek; as dit jou verveel, hou op lees maar kom more terug. Daar mag dalk more iets wees wat jou intereseer.

Advertisements

5 thoughts on “Die Begin

  1. Hallo Sien heir is jy nou! Alles wat jy moet weet staan op die swart lyn hierbo! Jy moet by die mense wat jy wil gaan lees op die sirkeltjie klik dan sal hulle jou ook follow en kan jou dan op die leser kry.

    Vra maar as jy iets wil weet. Gaan na my blog dan verduidelik ek verder

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s