Definition of average social bicycler:

Self-centered arseholes, dressed like clowns, with obvious small penis syndrome, riding next to each other, to irritate motorists, in a desperate effort to be noticed!

Advertisements

9 thoughts on “Definition of average social bicycler:

  1. Ek is een van daai ouens – behalwe die “small penis”-deel! :o)Maar ek is ‘n motoris ook en agter die stuurwiel dink ek dikwels ergerlik “Bleddie fietsryer-assholes!!!” – as hulle so arrogant langs mekaar ry en vir jou soms nogal die vinger gee as jy vir hulle toeter blaas.

    Like

  2. Om langs mekaar voor my te ry, terwyl daar ‘n string karre van voor af kom… en as ek die toeter druk om verby te gaan kry ek ‘n obsene teken… en nie meer as tien km verder ry twee ander javels weer langs mekaar.En dit is nie die uitsondering nie DIS DIE REEL!!!JY IS REG DIS ONVERANTWOORDELIK!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s