Suurdeeg-kultuur uit die Kaap

Ingevoer van Knysna af… hierdie botteltjie 50 gram suurdeeg-kultuur.

Eergister het die suurdeeg voorbereiding begin:

250 gram suiwer meel…. ook van die Kaap af…die meule is iewers na aan die Weskus (sien een van my vorige blog inskrywings)

250 gram water teen 30° C.

dan die 50 gram suurdeeg-kultuur

Laat rys vir 24 uur teen 30?° C.


Gister – Meet 250 gram van die vorige dag se suurdeeg af.

meng met 250 gram suiwer meel en 250 gram water.

Laat rys vir 24 uur teen 30?° C.


Vandag – Meet 250 gram van die vorige dag se suurdeeg af.

meng met 250 gram suiwer meel en 250 gram water

laat rys vir 12 ure en herhaal die proses.

Laat dan weer rys vir 12 ure

Ons behoort more middag die eerste brood te kan bak. (kan nie wag nie!)

Dankie vir die hittegolf die pas die suurdeeg proses perfek!

Advertisements

8 thoughts on “Suurdeeg-kultuur uit die Kaap

  1. Ek onthou my ouma het ook altyd so suurdeeg ge”kweek”, maar sy reken daai Yeast pakkies werk net so goed…. dan weer, sy is al oor die 80 so dis seker bietjie baie werk 🙂

    Like

  2. Dis waar… die pakkies werk goed. Ons gebruik dit in die brood-masjien, maar ek soek daardie Ciabata met die perfekte smaak… ek het dit seker tien jaar terug eenkeer by ‘n plek in Rosebank Mall ge-eet!

    Like

  3. Met ‘n vrou soos myne kan ek baie aanpak… soos ‘n suurdeeg plantjie kweek. Sy het die “kos voorbereiding” kennis van Salomo en die “met my” geduld van Job.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s