Klappermelk/Klapperroom

Klappermelk of Klapperroom kan maklik kos oorheers!

Dit is so ‘n noodsaaklike bestandeel as ek, veral kerrie, stew of vis roerbraai maak! maar dit kan die kos se geur so gou oorheers!

‘n Mens kom gou agter wanner jou gaste dink iets oorheers ‘n dis. Hulle sal vra “wat het jy hierin gegooi? of het jy “dit” of “dat ingegooi?” in plaas van om net te sê “dit smaak lekker.”  

Die idiaal is om die klappermelk of klapperroom te gebruik as ‘n aanvuller tot vars room in die bogenoemde geregte. Ek dink twee derdes varsroom en een derde klapperroom.

Wat dink julle?       

Advertisements

5 thoughts on “Klappermelk/Klapperroom

  1. Die regte resep vra klapperrroom. Met die regte speserye by is dit ‘n moet. Maar room gemeng met klapperroom? I think not. Jy het die kombinasie van die regte goed nodig,, bv vir maleise kerrie die knoffel, koljander, komyn, borrie, kaneel, droë chillie, tamaryn, lourierblare, en coconut cream.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s